Le Riche wynproe en steak lunch @ Simon Wine Emporium

04aug12:00 pm3:00 pmLe Riche wynproe en steak lunch @ Simon Wine EmporiumSimon Wine Emporium

Event Details

Op Vrydag 4 Augustus 2023 bied ons ‘n wynproe en steak lunch aan by die Simon Wyn Emporium op Stellenbosch.

Slegs 30 plekke is beskikbaar in hierdie uitsoek-geleentheid wat deel uitmaak van Stellenbosch WynRoetes se jaarlikse wynfees.

As lid van die Governer’s Club kry jy voorkeur geleentheid om te bespreek – en 5% afslag!

Wynmaker Christo Le Riche gaan vir ons ‘n verskeidenheid van sewer Cabernet Sauvignon en Reserve Cabernet Sauvignons aanbied wat insluit die … “Top in Class” 2020 Reserve Cabernet.

‘n Gesellige middagete met die volgende spyskaart volg:
Springbok carpaccio met gepekelde sampioene, roket slaai en parmesaan 350g Chalmer Rib-eye steak met handgesnyde chips, pepersous en tamatie en rooi uieslaai. Koffie
Na afloop van die lip-lekker middagete skuif ons sommer oor Stadsaal toe vir die Wynfees en nog vele wyne om te proe!

Die prys per kop is slegs R585 per person en R555 vir Governer’s Club lede.

Bespreek sommer nou hier: Skakel 021 883 2274

Time

(Friday) 12:00 pm - 3:00 pm

Price:

R 585

Location

Simon Wine Emporium

Simon Wine Emporium, Van Riebeeck Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch